Wat moet ek saambring?

ENERGIE! en nog so bietjie ENERGIE! 
Slaapsak, kussing. 
Skryfding, Bybel, boekie.
Eetgerei, onthou 'n poedingbakkie....
Swemstuff, daar is 'n lekker GROOT swembad.
Klere wat ma bietjie vuil kan word. 
Sonbrandroom en muskiet stuff.
'n Warm ding (kledingstuk asb)
Daar is 'n snoepie ook op die terrein. 
Los maar liefs 'valuables'.