Registreer vir Afskopkamp 2017!

Die tyd is NOU!
Stuur vir ons asap die volgende inligting:
Naam:
ID no:
Wat is jou planne vir 2017?:
Jou sel no:
Jou ma/pa se sel no:
Mediesefonds inligting:
T-hemp grootte:
Volprys R750
R200 deposito so gou moontlik asb.
KruisKerk BD Klut
FNB spaarrekening
62407635468
Takkode 25650500 of 256505 (Melvilletak)
(Kontak ons as indien finansies jou sou verhoed om te wou kom, ons sal saam met jou borge soek!)
Ons sal jou binnekort kontak met 
jou bevestiging en meer inligting.
Vir ouers wat nie wil terugry Donderdag na die kamp kan ons help met stoor ruimte vir koshuisgoed. Kontak ons gerus.